Foto's van feesgangers

Hierdie album laai effens stadig omdat dit meer as 30 foto's bevat, so wees asseblief bietjie geduldig.

Die foto's toon hoe feesgangers die terrein vanaf 12 uur begin volpak het.  Die fees was inderdaad baie gewild, te oordeel aan die groot aantal feesgangers wat kom stelling inneem het.

Mense is altyd baie interessant...