Foto's van die
terrein
Hierdie
album gee 'n goeie oorsig oor al die gewoel en gewerskaf en aktiwiteite op en van die terrein
af.
Let ook op al
die fasiliteite, veral diƩ vir kinders, wat op die terrein aangebring is.
Die kinders het dit ongetwyfeld baie geniet!
|