Voorafgebeure by Innibosveld
2010
Hierdie album
bestaan uit foto's wat soos die opskrif aandui, "vooraf" plaasgevind het. Hier word veral verwys na Vrydag 19
Februarie.
Dit was die dag
waarop Kurt verjaar het. Kyk net na al die voorbereidings! Dan is daar 'n paar baie mooi foto's
waar Kurt, sy familie en vriende sy verjaarsdag op gepaste wyse gevier het. Verder is daar
'n paar pragfoto's van Kurt en Dunay.
Geniet dit!
|