Gelukwense aan
Kurt
Dankie aan al die
honderde mense wat gedurende 2010 verjaarsdagwense aan Kurt gestuur het.
Het Kurt alles gelees, vra iemand my
nou die dag?
Die antwoord is 'n onomwonde JA!
Kurt kan uiteraard nie op elkeen antwoord nie, maar hy sĂȘ vir 'n ieder en elke wens baie dankie!
Dis nog effens vroeg om nou al vir Kurt
geluk te wens met sy 2011-verjaarsdag, daarom is die gelukwense fasiliteit nog nie beskikbaar nie. Dit
sal vroeg in 2011 op hierdie bladsy beskikbaar wees.

|