Kaartjies

Bespreek jou kaartjie vroegtydig by Computicket.

Kaartjiepryse

Vrydag, 18 Februarie 2011:
Volwassenes R102
Laerskoolkinders R52
Voorskoolkinders is gratis.
Vertoning begin 18:00
Hekke open 14:00


Saterdag, 19 Februarie 2011:
Volwassenes R122
Laerskoolkinders R62
Voorskool is gratis.
Vertoning begin 18:00
Hekke open 10:00

Persone wat op 19 Februarie verjaar (saam met Kurt) kry gratis toegang. Hulle moet net hulle ID-dokumente toon.

 

Kliek op die Computicket logo om jou kaartjies aanlyn te bespreek

Kliek hier om jou kaartjies te bespreek