Die Verjaarsdagfees - Nuuswaardighede


Heerlike Bosveld Osbraai By Innibosveld

18 & 19 Februarie 2010: Kaartjies beloop R70 per persoon en sluit in:

  • Beesvleis
  • Boerewors
  • Pap & Sous
  • Slaai & Broodrolletjie

Die heerlike bord boerekos moet afgehaal word by die stalletjie vanaf 17:00-18:30
Om teleurstelling te voorkom bespreek nou jou kaartjie by

Bespreek jou ete sommer nou by Suzette 076 086 0325 / Renier 082 458 2712 / Ingrid 082 714 6525

Epos:  ingrid.bower@gmail.com

Slegs ‘n bepaalde hoeveelheid kaartjies beskikbaar vir Vrydag en Saterdag