Verblyf tydens die fees

Verblyfbesprekings word deur die volgende diensverskaffers hanteer - kontak hulle gerus om 'n lĂȘ-plekkie Innibosveld te kry.

Hier's die opsies...

Vir verblyf in vakansie-oorde, lodges, jagplase kan die volgende diensverskaffers gekontak word:

Bak Bosveld Akkommodasie

Kontakpersoon: Pikkie Putter
Tel nr: 014 743 1423 / 082 526 8274
E-pos adres: tourismlinksa@yahoo.com  / info@adverta.co.za 
Webadres: www.tourismlinksa.co.za

Innibed Verblyf

Kontakpersoon: Steyn Fourie
Tel nr: 083 558 4947
E-pos adres: pleinsteyn@yahoo.com
Webadres: http://www.innibed.co.za

Innibosveld verblyf

Kontakpersoon: Selomie Maritz
Tel Nr: 071 864 7500
E-pos adres: selomie@naboomspruit.co.za / selomie@ubumanzi.co.za 
Webadres: www.naboomspruit.co.za
Sien ook http://www.naboomspruit-information.co.za
info@naboomspruit.co.za
Rochelle Janse van Rensburg
Tel. 084 3629 151

Nader aan Modimolle se kant is daar ook...

Modimolle Tourism

Kontakpersoon: Retha Weir
Tel: (014) 717 1818
Fax: 086 515 3328
Epos: info@modimolletourism.net
Weberf: http://www.modimolletourism.net


of...

Kampering

Besprekings vir kampering word deur Darryn van Heerden hanteer.
Kontaknommer: 074 413 3611
E-pos adres:  jhodgkiss124@gmail.com


of die baie gewilde...

1-Dag & 3-Dag Bustoere

Kontak JB Train Tours vir Vrydag en Saterdag se 1-dag bustoere asook 3-dag naweek-bustoere (18 tot 20 Februarie 2011) met luukse busvervoer, verblyf, etes & toegangskaartjies tot die inniBosveldfees ingesluit.

Kontaknommers: 011 913 2442 of 0861 52 86 87
E-pos: info@jbtours.co.za of kliek hier vir die volledige inligting